Hartlik welkom aan al ons kliënte wat ons 26ste Produksieveiling gaan bywoon. U ondersteuning gedurende die afgelope 20 jaar word opreg waardeer. Ons sien uit om met u besigheid te doen!
Missie
Die daarstelling van topgehalte stoetdiere wat geteel word volgens rassuiwerbloedlyne.
Die voorbereiding van die diere volgens algemene bestuurspraktyke vir die maklike aanpasbaarheid in enige boerdery omgewing.
Deur prestasietoetsing alle moontlike vermoëns van die stoetdiere aan kopers beskikbaar te stel.
Die suiwerheid van die stoetdiere sal vinnige groeivermoë van top kwaliteit vleis en wol verseker.
Met ‘n naverkoopdiens wat volle tevredenheid van kopers verseker.
Left click the document name to view the document or Right click the document name and Select Save Target as... to download the document to your computer.