Hartlik welkom aan al ons kliënte wat ons 24ste Produksieveiling gaan bywoon. U ondersteuning gedurende die afgelope 20 jaar word opreg waardeer. Ons sien uit om met u besigheid te doen!
Missie
- Die daarstelling van topgehalte stoetdiere wat geteel word volgens rassuiwerbloedlyne.
- Die voorbereiding van die diere volgens algemene bestuurspraktyke vir die maklike aanpasbaarheid in enige boerdery omgewing.
- Deur prestasietoetsing alle moontlike vermoëns van die stoetdiere aan kopers beskikbaar te stel.
- Die suiwerheid van die stoetdiere sal vinnige groeivermoë van top kwaliteit vleis en wol verseker.
- Met ‘n naverkoopdiens wat volle tevredenheid van kopers verseker.
Veilingsreëls en Katalogus
AB Fine Katalogus
AB Katalogus