PP Mong Trust bied weer topdiere aan met sy 28ste produksieveiling op Dinsdag, 7 Junie 2022 op 11:00 te Florina, Villiersdorp en op BKB se digitale veiling platform.
Vir enige veiling navrae skakel asb vir Francois Willemse 082 771 5845 / Jan Olivier 082 771 3476.
Vir enige digitale navrae skakel asb vir Dieter Schutte 079 500 7525 / Chrisna vd Merwe 082 894 2046.
Ons hoop om julle op die dag van die veiling daar te sien / u deelname aanlyn.
Vriendelike groete BKB-Die betroubare tuiste van landbou
# | Name | Description |
1. | Digital Catalogue | View our Full Online Catalogue |
2. | Dohne Katalogus - Fine Rams | *(.pdf) |
3. | Dohne Katalogus - Large Rams | *(.pdf) |
4. | Hereford Katalogus | *(.pdf) |